Advertisement:



Junior Accounting Clerk / Processing Clerk, Bloemfontein

Last update 2024-06-15
Expires 2024-07-15
ID #2189316339
Free
Junior Accounting Clerk / Processing Clerk, Bloemfontein
South Africa, Free State, Bloemfontein,
Modified June 11, 2024

Description

POS BESKIKBAAR IN BLOEMFONTEIN
JUNIOR REKENMEESTER / PROSESSERINGSKLERK
Ons firma benodig die dienste van ‘n dinamiese, gedissiplineerde en hardwerkende persoon wat beskikbaar is vir ‘n langtermyn aanstelling.

Minimum vereistes en vaardighede:
• Graad 12 met Rekeningkunde en Wiskunde as vereiste vakke
• Vlot tweetalig in Afrikaans en Engels
• Rekenaarvaardigheid
• Goeie kommunikasie en mensevaardighede
• Moet onder druk kan fuksioneer en spertye nakom
• Goeie organisering en beplanningsvermoë en moet “uit die boks uit” kan dink
• Akkuraatheid
• Stiptelikheid
• Eerlikheid
• Rekeningkundige vaardighede en moet passie hê vir die beroep
• Goeie menseverhoudinge
• Vermoë om in ‘n span te werk
• Kennis van Pastel en Sage sal tot voordeel wees
• Kennis van MS Word en MS Excel
• Pligte sluit in rekeningkundige werk
• Vorige ondervinding by rekenmeestersfirma sal voordelig wees
• Indien jy nie aan die punte voldoen nie moet asb nie ‘n CV indien nie
Ons sal onderhoude reël na oorweging van die CV’s. Indien u geen terugvoer van ons ontvang binne 2 weke na die sluitingsdatum nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou. Geen Facebook / Messenger navrae sal hanteer word nie.

Job details:

Job type: Full time
Contract type: Permanent
Occupation: Junior accounting clerk / processing clerk

⇐ Previous job

Next job ⇒     

 

Contact employer

    Employer's info

    Quick search:

    Location

    Type city or region

    Keyword


    Advertisement: