APBCO Consult is op soek na 'n energieke, professionele en doelgerigte Bemarker om ons aanvullende finansiële produkte aan ons bestaande kliëntebasis van ongeveer kliënte te bemark, asook om sosiale media platforms te bestuur en nuwe kliënte te werf.
Hierdie is 'n uitstekende loopbaan geleentheid vir iemand wat 'n toekoms in finansiële dienste en bemarking wil bou met 'n vaste inkomste én prestasie gedrewe verdien potensiaal.