This job is expired.

Geregistreerde Verpleegkundige, Cape Town

Last update 2025-04-16
Expires 2025-05-16
ID #2650261538
Free
Geregistreerde Verpleegkundige, Cape Town
South Africa, Western Cape, Cape Town,
Modified March 11, 2025

Description

Huis De Kuilen is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persoon word ingewag vir die pos as Geregistreerde Verpleegkundige (Suster).

Vereistes en ondervinding : Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Goeie kennis oor die hantering van medikasie - CDU en blister verpakking Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings Vermoë om binne spanverband te funksioneer Verantwoordelike en gemotiveerde persoon.

5-Dag Werksweek Bestuurslisensie sal voordelig wees Vergoeding sluit in ’n mediese- en aftree skema, asook ruim verlof.

Sluitings datum vir aansoeke: 20 Maart 202 5 Diensaanvaarding : So spoedig moontlik Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit: Volledige CV Drie Kontakbare verwysings Gesertifiseerde afskrifte van: Kwalifikasies Identiteitsdokument Regsitrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Stuur asb ‘n volledige CV, met volledige dokumentasie aan: Rian de Jager / E-pos: bestuurder@huisdekuilen.co.za Navrae: 02 1 903 7055 Requirements Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Goeie kennis oor die hantering van medikasie - CDU en blister verpakking Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings Vermoë om binne spanverband te funksioneer Verantwoordelike en gemotiveerde persoon.

5-Dag Werksweek Bestuurslisensie sal voordelig wees

Job details:

Job type: Full time
Contract type: Permanent
Salary type: Monthly
Occupation: Geregistreerde verpleegkundige

⇐ Previous job

Next job ⇒     

Advertisement:


 

Send resume

    Employer's info

    Unregistered user

    Quick search:

    Location

    Type city or region

    Keyword


    Advertisement: